Record Details

Entrepreneur, social capital and the survival of Afrikaner business on the Witwatersrand, 1930–2007: The case of Burgers Brothers Clothing enterprise

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Entrepreneur, social capital and the survival of Afrikaner business on the Witwatersrand, 1930–2007: The case of Burgers Brothers Clothing enterprise
 
Creator Verhoef, Grietjie
 
Subject — Afrikaner business; Witwatersrand; 1930–2007; Burgers Brothers Clothing enterprise; Graaff Reinet
Description Die ekonomiese afswaaifase van die 1930s is verswaar deur die geweldige droogte, plae en peste in die landbou en toenemnde verarming onder blanke Suid-Afrikaners. Verstedeliking het een oorlewingstrategie gebied. Ty Burgers het ‘n klerewinkel begin met as teikenmark die verarmde blankes veral verarmde Afrikaners op die Witwatersrand. Hierdie artikel maak gebruik van sosiale kapitaalteorie om die vestiging van nuwe netwerke deur die Burgers onderneming in die sake-omgewing te verduidelik, waardeur die oorlewing van die Afrikaneronderneming bewerkstellin is.Die Burgers onderneming moes vestig te midde van sterk mededinging in die klere- en modebedryf in Johannesburg. Mededinging is veral gebied deur Indiër- en Joodse handelaars. Die Burgers familiebesigheid het homself baie vernuftig geposisioneer tussen die Afrikaner kultuur- en politieke netwerk en die Joodse sakenetwerk sedert die vestigingsjare. Burgers het die voorkeurverskaffer geword van klerasie aan die Afrikaners in Johannesburg, asook later vir skoolklere en sportdrag. Die artikel ondersoek die ontwikkeling van die besturstrategie van die Burgers familiebesigheid sedert die na-oorlogse jare van mededingende nasionalisme in Johannesburg. Die opvolgstrategie en die impak daarvan op die onderneming word ook bespreek.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 2009-11-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v58i0.386
 
Source New Contree; Vol 58 (2009); 31 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/386/439
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Grietjie Verhoef https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT