Record Details

Fashion and family business entrepreneurs: Jaff and Company, 1931 – 1980

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Fashion and family business entrepreneurs: Jaff and Company, 1931 – 1980
 
Creator dos Santos, Hanlie
 
Subject — Clothing industry; Fashion; Family business; Entrepreneurship; Economy; Politics; Decentralisation
Description Sam Jaff was deel van ‘nmerkwaardige geslag entrepreneurs wat die klerebedryf in Suid-Afrika gevestig het. In 1931 vestig hy die vroueklerefabriek, Jaff and Company, in Johannesburg, wat vinnig in ‘n familiebesigheid ontwikkel het. Die fabriek was die eerste wat met die massaproduksie van modieuse damesklere begin het. Tot in die 1980s bly Jaff and Company een van die grootste vervaardigers van damesklere en verskaf werk aan 2,300 werkers. Die maatskappy bly voortbestaan as ‘n familiebesigheid en in 1980 besit die Jafffamilie nog steeds 60 persent van die aandele van die maatskappy. Eerstens skets hierdie artikel die politieke en ekonomiese agtergrond van die periode 1930 tot 1960, waartydens Jaff and Company geweldig gegroei het. Die agtergrond van die ontwikkeling van die damesklerebedryf gedurende die periode word ook geskets. Verder is die fokus op die groei van Jaff and Company gedurende die periode 1931 tot 1980 en op die maatskappy as ‘n familiebesigheid, asook op Sam Jaff as entrepreneur en leier in die sakegemeenskap.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 2009-11-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v58i0.381
 
Source New Contree; Vol 58 (2009); 23 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/381/434
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Hanlie dos Santos https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT