Record Details

The uses of history

New Contree

 
 
Field Value
 
Title The uses of history
 
Creator Giliomee, Hermann
 
Subject — Value of history; Uses of history; Heritage and history; The future and history; Citizenship and policy making
Description Op drie maniere kan die studie van geskiedenis tot nut van mense wees. In die eerste plek kan dit hulle help om `n behoorlike besef te kry van hul onderskeie afkoms en erfenis. Geskiedenis leer mense nie hoe om op te tree of suksesvol te wees nie, maar wie hulle is. Die artikel onderskryf hierdie standpunt maar ondersoek ook ander moontlikhede om die waarde van geskiedenis te bepaal. Die een is dat die geskiedenis politici kan help om hardnekkige probleme op te los wat hul wortels in die geskiedenis het. Die probleem hiermee is dat maghebbers die geskiedenis verwring om hul eie siening van historiese probleme af te dwing. Historici moet hierdie taktiek aan die kaak stel. Derdens is daar die geloof dat geskiedenis kan help om beter toekomstige ontwikkelinge te antisipeer. `n Studie van die geskiedenis kan ook mense help om meer voorbereid vir die toekoms te wees. Die geskiedenis is egter nooit voorspelbaar nie. Mense word telkens verras deur onverwagte wendinge. Die bespreking wil hierdie hindernisse in die waarde van geskiedenis uitlig.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 2010-11-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v60i1.366
 
Source New Contree; Vol 60 (2010); 21 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/366/416
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Hermann Giliomee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT