Record Details

The colony of Natal and the management of its Afrikaner subjects in the build-up to the Anglo-Boer War (1899–1902)

New Contree

 
 
Field Value
 
Title The colony of Natal and the management of its Afrikaner subjects in the build-up to the Anglo-Boer War (1899–1902)
 
Creator Wassermann, Johan
 
Subject — Anglo-Boer War; South African War; Civilians; Loyalty; Natal Colony; British Empire; Natal Afrikaners; Dutch districts; Spies; Firearms; Cadets; Rifle associations
Description In die historiografie van die Anglo-Boereoorlog (1899–1902) het die vooroorlogse bestuur van Britse onderdane wat historiese, kulturele en bloed bande met die republieke gehad het tot dusver min aandag geniet. In die lig hiervan, word in die artikel die bestuur deur die Kolonie van Natal van hul Afrikaner onderdane, in die opbou tot die oorlog, onder die loep geneem. Deur gebruik te maak van ‘n teoretiese raamwerk met lojaliteit as ‘n fokus word die bestuur van Natal Afrikaners deur die Natalse owerhede in terme van vuurwapen besit; betrokkenheid in die militêre magte en algemene optrede, ondersoek. Hoewel Natal Afrikaners, in die algemeen slegs dislojaal in woord en denke en nie in daad was nie, het die Natalse owerhede dit anders beskou. Vir laasgenoemde was ‘n simpatieke lojaliteit teenoor die republieke niks anders as ‘n dislojaliteit teenoor die Natalse en imperiale owerhede nie. As gevolg daarvan, ondanks die feit dat min bewyse daarvoor bestaan het, is Natal Afrikaners in die aanloop tot die oorlog deur hul regering gewantrou en met die uitbreek van die oorlog versaak.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 2011-05-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v61i0.360
 
Source New Contree; Vol 61 (2011); 30 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/360/411
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Johan Wassermann https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT