Record Details

Party politics jeopardised the credibility of the Women’s National Coalition for Afrikaner women in the organisation

New Contree

 
 
Field Value
 
Title Party politics jeopardised the credibility of the Women’s National Coalition for Afrikaner women in the organisation
 
Creator Maritz, Loraine
 
Subject — Women’s National Coalition; Afrikaner women; Afrikaner Women’s organisations; Women’s Charter; Political smokescreen; ANCWL
Description Die Women’s National Coalition (WNC) is in 1992 amptelik gestig en was ‘n inisiatief van die African National Congress Women’s League. Die doelwitte van die WNC was om inligting oor vroue se behoeftes en aspirasies in te samel en dit in ‘n Vrouehandves saam te vat wat uiteindelik ‘n integrale deel van die nuwe Grondwet van Suid-Afrika sou word. Vanweë talle praktiese probleme, asook haar gebrek aan politieke vernuf, het die Afrikanervrou moeilik by die WNC aangepas. Daarby het die vyandigheid van swart vroue wat die vergaderings van die WNC domineer het, verder die Afrikanervrou se betrokkenheid in die wiele gery. In hierdie artikel val die soeklig op hoe die politieke gebeure tydens die onderhandelings vir ’n nuwe demokratiese bestel die WNC en Afrikanervroue beïnvloed het.
 
Publisher AOSIS Publishing
 
Contributor
Date 2011-05-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/nc.v61i0.354
 
Source New Contree; Vol 61 (2011); 23 2959-510X 0379-9867
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://newcontree.org.za/index.php/nc/article/view/354/406
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2024 Loraine Maritz https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT