'n Hervormde tradisie as heelmiddel

HTS Teologiese Studies/Theological Studies

 
 
Field Value
 
Title 'n Hervormde tradisie as heelmiddel
 
Creator Loader, J. A.
 
Subject — —
Description In die Nederduitsch Hervonnde Kerk van Afrika is die odium theologicum geen vreemdeling nie. Daar is verskeie illustrasies van moontlik. Ben verskyningsvonn daarvan is die heftige polemiese trant van talle publikasies van S P Engelbrecht2,  J G M Dreyer3 en andere.  Dit staan in 'n ou Transvaalse tradisie, soos onder andere gesien kan word in die laat-negentiende-eeuse styl van M J Goddefroy4. Waar hierdie emosionele polemieke na buite plaasgevind het en telkens  teen anti-Hervonners vir die Hervonnde Kerk in die bres getree het, het daar nou 'n binnekerklike twis losgebreek. Ook dit is nie by ons onbekend nie. Ons hoef maar net te dink aan die bitterhede van die Geysersage gedurende die sestigerjare en van die Artikel III-debat in die jare sewentig en tagtig. Die twis wat egter gedurende die negentigerjare in Hervonnde geledere gegroei het, laat die vroeere twiste klein lyk. Anders as in die afgelope drie dekades is dit nie meer enkelinge of 'n handjievol kritici wat redelik maklik ge'isoleer kan word nie. Nou' staan hele slagordes met wapperende vaandels in die kerk teenoor mekaar. Na die vergadering ter lewering van 'n 'Eietydse Getuienis' op 4 November 1995 en die verskyning van Die Hervonner van die halfjaar wat op die Vier-en-sestigste Algemene Kerk-vergadering gevolg het5, sou dit 'n oop deur intrap om hiervoor dokumentere bewys aan te voer. Daar word soms eufemisties na die meningsverskille wat in die laaste helfte van 1995 kookpunt bereik het, verwys as 'n 'debat'. As 'n waardige debat werklik ontwikkel, kan dit die Hervonnde Kerk en die beoefening van die teologie ten goede kom. In hierdie artikel beoog ek nie om aan die geveg deel te neem nie, maar weI om konstruktief by te dra tot wat 'n debat kan word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1996-12-13
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/hts.v52i4.1543
 
Source HTS Teologiese Studies / Theological Studies; Vol 52, No 4 (1996); 566-589 2072-8050 0259-9422
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://hts.org.za/index.php/hts/article/view/1543/2836
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1996 J. A. Loader https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT