Topleiding-organisasie en -taakverdeling in Suid-Afrika

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title Topleiding-organisasie en -taakverdeling in Suid-Afrika
 
Creator Marx, F. W.
 
Subject Business; Economics Raad; Direkteure; Bestuur; Organisasiestruktuur; Bedryfsleiding; Take
Description In Suid-Afrika word die topleiding in die private sektor aan besonder hoë eise onderwerp. Faktore wat hiertoe bydra is onder andere die buitengewoon snel uitbreiding op handels- en nywerheidsgebled en die relatief klein bevolking waaruit die entrepreneurs en bedryfsleiers getrek moet word. Dieselfde persone moet dikwels die inisiatief neem by die oprigting en die latere leiding van verskillende ondernemings wat uiteenlopende aktiwiteite behartig. Doelmatige organisasie en noukeurige taakverdeling op die hoër bestuursvlakke is dus noodsaaklik, sodat die beskikbare persone ten beste benut kan word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1969-11-29
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v1i1.3784
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 1, No 1 (1969); 16 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3784/2362
 
Coverage Transvaal; Natal; Oranje-Vrystaat; Wes-Kaapland; Oos-Kaapland 1966-1968 af
Rights Copyright (c) 2022 F. W. Marx https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT