Information Systems: A Framework for Development
South African Journal of Business Management
Field | Value | |
Title | Information Systems: A Framework for Development | |
Creator | Schutte, F. G. | |
Description | In hierdie artikel word die konsep van 'n bestuurstruktuur ontwikkel. Die interafhanklikheid van beplanning en beheersisteme, inligting sisteme en bestuurstruktuur word geïllustreer en daar word aangetoon hoe die bestuurstruktuur gebruik kan word as 'n verwysingsraamwerk vir die ontwikkeling van bestuursinligtingsisteme.Die konsep van bestuurstruktuur verteenwoordig die resultaat van beide teoretiese en empiriese navorsing in die ontwikkeling van bestuursinligtingsisteme in Suid-Afrikaanse nywerhede wat oor 'n aantal jare onderneem is. Alhoewel die navorsing aanvanklik slegs in nywerhede onderneem is, is die normatiewe bestuurstruktuur as riglyn vir die ontwikkeling van beplanning, beheer en inligtingsisteme met groot sukses reeds in mynwese, finansiële instellings, distribusie-organisasies en in professionele diensorganisasies gebruik. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1975-06-30 | |
Identifier | 10.4102/sajbm.v6i2.3491 | |
Source | South African Journal of Business Management; Vol 6, No 2 (1975); 9 2078-5976 2078-5585 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3491/2183
|
|
ADVERTISEMENT