Organisational politics - a prerequisite perspective for general management

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title Organisational politics - a prerequisite perspective for general management
 
Creator MacMillan, I. C.
 
Subject Business; Management; Psychology business; organisational behaviour; behavioural theory; large and complex organisations
Description Die skrywer se doel met hierdie artikel is om (a) 'n politieke model van organisatoriese gedrag te ontwikkel en (b) aan te toon wat die implikasies van so 'n politieke model is vir die ontwikkeling van sakebestuurders se vaardigheid in algemene bestuur. Hy ontleed aanvanklik die politieke handeling van die individuele deelnemer aan die organisasie, waarop 'n ontleding van die politieke optrede van interne sowel as eksterne groepe volg. Die struktuur van politieke optrede in 'n organisasie word dan in verband gebring met die beleidvormingsproses. Hieruit spruit voort 'n politieke model van organisatoriese handeling wat gedrag in organisasies sien as synde gevorm deur die eise van interne en eksterne invloedryke en magsgroepe wie se ondersteuning behou moet word indien die organisasie wil voortbestaan. So 'n model vermy die begrip van 'n alwetende, "rasionele" besluitnemer aan die hoof van 'n organisasie; dit vereis eerder dat die algemene bestuurder moet erken dat sy rol die is van 'n leier van 'n politieke organisasie. lndien so 'n model geldig is, het dit uiteraard verreikende implikasies vir die op!eiding van bestuurders, nl. die ontwikkeling van 'n politieke perspektief, 'n analitiese vermoë, 'n herkenning van die politieke effek van beperkte hulpbronne, vaardigheid in die gebruik van die tegnieke van veralgemening van en opeenvolgende aandag aan beleidsbesluite, vaardigheid om politieke vooroordeel of partydigheid te herken, en 'n vermoë om die implikasies van besluite te kan deurdink.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1975-11-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v6i4.3476
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 6, No 4 (1975); 8 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3476/2168
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 I.C. MacMillan https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT