Technology Transfer

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title Technology Transfer
 
Creator Steyn, J. L. Schaeffer, T. G.
 
Subject Business; Management; Technology/Computer Science Business; Management; Technology/Computer Science; data transfer; basic principles
Description In hierdie artikel postuleer die skrywers 'n definisie van tegnologie as 'n spesifiek skeppende kuns. Uitgaande van hierdie definisie, word die metodes waarvolgens tegnologiese oordrag geskied, bespreek. Die intieme verband tussen tegnologiese oordrag en tegnologiese innovasie word beskryf, terwyl vertikale en horisontale tegnologiese oordrag uitgesonder word as moontlike maniere waarvolgens tegnologiese oordrag kan plaasvind. Afgesien, egter, van die wyse waarop oordrag geskied, moet sekere voorwaardes nagekom word om suksesvolle tegnologiese oordrag te verseker. Hierdie voorwaardes word onder sewe subhoofde in die artikel bespreek. Die metodes en maniere, waarvolgens tegnologiese oordrag plaasvind, sowel as die voorwaardes vir suksesvolle oordrag, is almal afgelei van die gepostuleerde omskrywing van tegnologie. Die skrywers dui ten slotte aan hoe huidige begrippe en die omvang van die tegnologie en tegnologiese oordrag waarskynlik in die toekoms sal verander vanweë die snelle tegnologiese ontwikkeling wat spruit uit die mens se begeerte om sy omgewing te begryp en te bemeester. Die artikel bled 'n goeie inleiding tot die veld, veral ten opsigte van die verdedigingsektor waar pionierswerk in hierdie verband gedoen word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1975-08-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v6i3.3483
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 6, No 3 (1975); 4 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3483/2175
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 J.L. Steyn, T.G. Schaeffer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT