Operations research and the application of advanced managerial techniques - An introduction

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title Operations research and the application of advanced managerial techniques - An introduction
 
Creator Bocker, H. J.
 
Subject Business; Management Business management; operations
Description Hierdie artikel is bedoel as 'n inleiding tot Operasionele Navorsing en die toepassing van Gevorderde Bestuurstegnieke, 'n gebied wat omskryf kan word as die toepassing van wetenskaplike, spesifiek kwantitatiewe metodes, op bestuursprobleme.In hierdie veld is daar 'n verskeidenheid tegnieke beskikbaar, baie waarvan nog betreklik onbekend is by bestuur. Sommige word reeds as standaard-tegnieke beskou, en andere mag hulle in die ontwikkeling- of verbeteringstadium bevind.'n Artikel soos hierdie is dus in ooreenstemming nie slegs met die ontwikkeling van akademiese navorsing in die veld nie, maar ook met 'n steeds groeiende vraag na kwantitatiewe ontleding in die sakepraktyk.Die moderne bestuurder tree in 'n toenemend komplekse omgewing op waar kwantitatiewe metodes 'n alledaagse verskynsel is. Hy kan dus nie die veld en sy probleme slegs aan deskundiges oorlaat nie. Die bestuurder moet weet wanneer kwantitatiewe metodes betroubaar en van waarde is. Hy moet 'n basiese begrip he van hulle aard en rol, hulle koste-voordeel-verhoudinge, asook hulle beperkinge. Dit behoort horn die nodige vertroue in te boesem om die aanbevelings van die spesialis na waarde te skat in die besluitnemingsproses.In  hierdie veld is daar 'n verskeidenheid tegnieke beskikbaar, baie waarvan nog betreklik onbekend is by bestuur. Sommige word reeds as standaard-tegnieke beskou, en andere mag hulle in die ontwikkeling- of verbeteringstadium bevind.'n Artikel soos hierdie is dus in ooreenstemming nie slegs met die ontwikkeling van akademiese navorsing in die veld nie, maar ook met 'n steeds groeiende vraag na kwantitatiewe ontleding in die sakepraktyk.Die moderne bestuurder tree in 'n toenemend komplekse omgewing op waar kwantitatiewe metodes 'n alledaagse verskynsel is. Hy kan dus nie die veld en sy probleme slegs aan deskundiges oorlaat nie. Die bestuurder moet weet wanneer kwantitatiewe metodes betroubaar en van waarde is. Hy moet 'n basiese begrip he van hulle aard en rol, hulle koste-voordeel-verhoudinge, asook hulle beperkinge. Dit behoort horn die nodige vertroue in te boesem om die aanbevelings van die spesialis na waarde te skat in die besluitnemingsproses.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1976-03-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v7i1.3469
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 7, No 1 (1976); 6 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3469/2163
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 H. J. Bocker https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT