Using Organization Development: Points to Remember

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title Using Organization Development: Points to Remember
 
Creator Ace, Merle E. Schmikl, Erik D.
 
Subject Business; Management; Oranisational Development Business; Management; Oranisational Development; Internal and External Consultants
Description Die meeste hedendaagse bestuurders is bewus daarvan dat daar so iets soos organisasieontwikkeling bestaan, maar hulle het min waardering vir die talle verskillende maniere waarop dit toegepas word. Die mees praktiese probleem vir die bestuurder wat meen dat organi­sasieontwikkeling op sy organisasie toepaslik is, is die vraag of by van interne versus eksterne konsultante moet gebruik maak, en die "behoorlike" toepassing van organisasie-ontwikkeling. In hierdie artikel voorsien die skrywers enkele riglyne met betrekking tot hierdie aangeIeenthede. Die rol van die konsultant en die verhouding tussen horn en die organisasie word in die eerste plek ondersoek. Daarna volg 'n beskrywing van die etiese aspekte en die toestande wat die sukses van 'n organisasie-ontwikkelingspoging bevorder of benadeel. Ten slotte word enkele gevolgtrekkings gemaak wat van belang mag wees vir die bestuurder wat betrokke is by 'n organisasie-ontwikkelingsprogram.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1976-03-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v7i1.3455
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 7, No 1 (1976); 10 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3455/2157
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 Merle E. Ace, Erik D. Schmikl https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT