Management control in international business operations

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title Management control in international business operations
 
Creator Suzman, Cedric L.
 
Subject Business; Management foreign operations; international business operations; management control
Description Bestuursbeheer van internasionale teenoor tuisbedrywe is in sommige opsigte kwalitatief anders en kwantitatief komplekser. Dit is veral waar van die beheer van die dogtermaatskappy se bestuur deur die korporatiewe hoofkantoor, anders as in die geval van die dogtermaatskappy se bestuurder se beheer oor sy eie maatskappy. In hierdie artikel konsentreer die skrywer hoofsaaklik op die beheer van buitelandse dogtermaatskappye deur die moedermaatskappy, eerder as op die beheer van afsonderlike dogtermaatskappye se beheer deur laasgenoemde se hoofbestuurder. Laasgenoemde gebied bled egter eweneens interessante en duidelik onderskeibare probleme betreffende verskille in plaaslike kulture, vaardighede en tegnologie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1976-06-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v7i2.3413
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 7, No 2 (1976); 8 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3413/2140
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 Cedric L. Suzman https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT