How relevant are socio-economic-demographic factors for the South African marketer?
South African Journal of Business Management
Field | Value | |
Title | How relevant are socio-economic-demographic factors for the South African marketer? | |
Creator | Simpson, John | |
Description | In hierdie artikel ondersoek die skrywer die toepaslikheid daarvan om sosio-ekonomies-demografiese (SED) veranderlikes te gebruik as basis vir marksegmentasie in Suid-Afrika. Uit die literatuur blyk dit dat hierdie benadering sekere tekortkominge het; desondanks maak talle bemarkers steeds daarvan gebruik en dan met groot sukses. Die skrywer oorweeg die kritiek wat teen die gebruik van SED-veranderlikes gemik is en kom dan tot die gevolgtrekking dat, tot tyd-en-wyl die nuwere, akademies meer modieuse tegnieke soos psigografika empiriese geldigheid verwerf het, die Suid-Afrikaanse bemarker wys sal wees om voort te gaan om die SED-benadering te gebruik, miskien tesame met ander tegnieke, om sy mark te segmenteer. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1976-06-30 | |
Identifier | 10.4102/sajbm.v7i2.3415 | |
Source | South African Journal of Business Management; Vol 7, No 2 (1976); 5 2078-5976 2078-5585 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3415/2142
|
|
ADVERTISEMENT