On some dangers of inflation accounting
South African Journal of Business Management
Field | Value | |
Title | On some dangers of inflation accounting | |
Creator | Aysan, Mustafa A. | |
Description | Die doel van hierdie artikel is nie om 'n indringende omskrywing te gee van metodes wat in Suid-Afrika gebruik word om finansiële state aan te pas by inflasie nie. Die skrywer stel meer basiese vrae, nl. waarheen is die rekenmeestersprofessie op pad met al die verskillende metodes? Hoe kan 'n maatskappy se finansiële state oor tyd ontleed word as verskillende metodes gebruik word? Hoe kan maatskappye in verskillende lande met mekaar vergelyk word op grond van hulle finansiële state? Hy kom tot die slotsom dat die rekenmeesters-professie die sosiale verantwoordelikheid dra om hulle kragte te wy aan pogings om inflasie die hoof te bied en nie om nog meer verwarring te help skep nie. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1976-11-30 | |
Identifier | 10.4102/sajbm.v7i4.3408 | |
Source | South African Journal of Business Management; Vol 7, No 4 (1976); 3 2078-5976 2078-5585 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3408/2135
|
|
ADVERTISEMENT