Scheduling multi-model production lines

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title Scheduling multi-model production lines
 
Creator Steyn, P. G.
 
Subject Business; Economics models; production lines; schedules
Description Twee skeduleringsalgoritmes vir multimodelvervaardiging op 'n gegangde produksielyn word voorgestel. Die eerste skeduleringsalgoritme het as besluitbasis die aantal eenhede wat van elke modeltipe in voorraad is op bepaalde tydstippe gedurende die vervaardigingsperiode. Die tydstippe is aan die einde van die vervaardiging van elke produksielot.Die tweede skeduleringsalgoritme is geskoei op Samuel Eilon se teorie waar die skedule sodanig opgestel word dat dear altyd voorraad op hande is van elke modeltipe wat vervaardig word. 'n Aanvaarbare produksieveldwydte vir die lotgrootte van elke modeltipe word voorgeskryf.'n Vergelyking tussen die twee skeduleringsalgoritmes word getref.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1977-03-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v8i1.3396
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 8, No 1 (1977); 10 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3396/2125
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 P.G. Steyn https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT