White South African managers: How different are they?

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title White South African managers: How different are they?
 
Creator Cummings, L. L. Schmickl, Erik Blackburn, Richard
 
Subject Business; Economics managers; comparison
Description Hierdie artikel doen verslag oor die bevindings van 'n houdingsontleding van blanke Suid-Afrikaanse bestuurders. Dit vergelyk die opvattings van Engels- en Afrikaanssprekende bestuurders met vyf streeksgroepe (Griekeland, Spanje, Sentraal-Europa, Skandinawië en die V.S.A.) t.o.v. vier basiese dimensies (konsiliasie; risiko; selfbepaling; en vertroue) soos vervat in 'n studie deur Cummings, Harnett, en Stevens (1971). Daar is bevind dat Suid-Afrikaanse bestuurders strydlustiger is as hulle teenhangers in Griekeland, Spanje, Sentraal-Europa, Skandinawië, en die V.S.A.. Hoewel die verskille t.o.v. die ander drie houdings kleiner is, is die Suid-Afrikaanse bestuurder geneig om effens agterdogtiger to wees, glo minder in selfbepaling en is effens meer risiko-geneigd.In teenstelling met die hipoteses, is geen statisties-beduidende verskille (Cummings, Schmikl en Blackburn, 1976) gevind tussen Engels- en Afrikaanssprekende taalgroepe t.o.v. enigeen van die vier houdings wat gemeet is nie volgens 'n aangepaste Shure-Meeker Persoon­likheids-/Houding-skedule (1967).Die navorsingsresultate word geïnterpreteer binne 'n breë raamwerk van moontlike oorsake.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1977-03-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v8i1.3399
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 8, No 1 (1977); 8 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3399/2128
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 L.L. Cummings, Erik Schmickl, Richard Blackburn https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT