A New Way of Looking at Work Motivation
South African Journal of Business Management
Field | Value | |
Title | A New Way of Looking at Work Motivation | |
Creator | Orpen, Christopher | |
Description | In hierdie artikel word 'n "teorie" van werksmotivering voorgestel wat beide komplekser en realistieser is as die twee-faktor teorie van Herzberg. Die belangrikste eienskappe van die teorie is: (a) motivering is die resultaat van die interaksie tussen 'n werknemer se opvatting aangaande sy eie bekwaamheid — die verband tussen sy bydrae en die verkryging van sekere belonings — en die waarde of belangrikheid wat aan hierdie belonings geheg word, en (b) bydrae is die resultaat van die interaksie tussen motivering, vermoë en rolpersepsie. Die praktiese implikasies van die teorie vir hoër motivering word bespreek. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1977-06-30 | |
Identifier | 10.4102/sajbm.v8i2.3335 | |
Source | South African Journal of Business Management; Vol 8, No 2 (1977); 3 2078-5976 2078-5585 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3335/2102
|
|
ADVERTISEMENT