The Current Status of Performance Appraisal: An Organization Case Study

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title The Current Status of Performance Appraisal: An Organization Case Study
 
Creator Templer, Andrew J.
 
Subject Business; Economics case study; performance appraisal
Description Presies hoeveel het maatskappye se prestasiebeoordelingstegnieke met die verloop van tyd verbeter! Om hierdie vraag te beantwoord vergelyk die artikel die huidige tegnieke met die vroeëre tegnieke. Die prestasie-beoordelingstelsel, in werking, is by 'n groot multinasionale maatskappy ondersoek in terme van wat werknemers as die waarde daarvan beskou. Werknemers kon geen voordeel daarin sien om van formele prestasie-beoordeling af te sien nie, maar daar is vasgestel dat die stelsel vier belangrike tekortkominge het: bestuurders se onwilligheid om te beoordeel; gebrek aan voortsettingswerk, veelvoudige doelstellinge en topbestuur se gebrek aan verbondenheid. Die metodologie wat in beoordelingstudies gebruik word, word bespreek en 'n evaluering gegee van die effek op bevonde resultate.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1977-08-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v8i3.3328
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 8, No 3 (1977); 4 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3328/2095
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 Andrew J. Templer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT