Job Evaluation: An Outline of the Castellion Method
South African Journal of Business Management
Field | Value | |
Title | Job Evaluation: An Outline of the Castellion Method | |
Creator | Biesheuvel, S. | |
Description | Poswaardering word, volgens die skrywer, die algemeenste gebruik vir die doel van salarisadministrasie. Poswaardering maak graderings van poste moontlik op grond van die verskillende eise wat die verskillende poste aan die besetters daarvan stel. Die verskillende else wat poste stel word gewoonlik gemeet in terme van een of meer veranderlikes, en aangesien hulle (die veranderlikes) konseptueel aansienlik verskil van een waarderingsisteem tot 'n ander, bespreek die skrywer 'n oorspronklik Suid-Afrikaanse metode van poswaardering, die "Castellion System". | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1977-11-30 | |
Identifier | 10.4102/sajbm.v8i4.3323 | |
Source | South African Journal of Business Management; Vol 8, No 4 (1977); 4 2078-5976 2078-5585 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3323/2090
|
|
ADVERTISEMENT