The importance of the effective management of physical distribution

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title The importance of the effective management of physical distribution
 
Creator Staude, Gavin E.
 
Subject Business; Management management; distribution
Description Hierdie artikel vestig die aandag op die rol wat fisiese distribusiebestuur speel in enige organisasie wat betrokke is by die vervaardiging of bemarking van produkte. Te lank, se die skrywer, is fisiese distribusiebestuur as 'n aspoestertjiefunksie behandel; 'n lastige aktiwiteit wat uitgevoer moet word sodra die produk verkoop is. lndien dit egter doeltreffend bestuur word, word al hoe meer erken, kan fisiese distribusie n bydrae lewer tot die skepping van 'n vraag. Dit is op hierdie gebied wat kliëntebehoeftes onbevredig gelaat word. Daarbenewens is fisiese distribusie 'n terrein wat aansienlike kostebesparings kan meebring indien sisteembeginsels en die totale kostebenadering toegepas word. Om hierdie twee voordele te verkry, nl. groter verkope en/of kostedoeltreffendheid, vereis egter onvermydelik organisatoriese aanpassings waar die algehele fisiese distribusie-aktiwiteit onder een departement of een bestuurder ressorteer.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-03-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v9i1.3312
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 9, No 1 (1978); 5 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3312/2084
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 Gavin E. Staude https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT