The essential role of private enterprise and the market mechanism in the attainment of South Africa's economic objectives

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title The essential role of private enterprise and the market mechanism in the attainment of South Africa's economic objectives
 
Creator de Kock, Gerhard
 
Subject Business; Economics economic objectives; South Africa; private enterprise; market mechanism
Description Die sentrale tema van hierdie artikel behels die volgende: 1) Ten spyte van 'n suksesvolle fiskale en monetêre beleid, het Suid-Afrika steeds met emstige sikliese en nie sikliese ekonomiese probleme te kampe. Dit kan hoofsaaklik toegeskryf word aan wêreldwye ongunstige ekonomiese ontwikkelings en gespanne politieke verhoudinge met die buiteland; 2) Ons ekonomie pas hom besonder goed aan by hierdie ongunstige toestande; 3) Hierdie aanpassing behels onvermydelike finansiële dissipline en ekonomiese opofferings. Met gesonde ekonomiese bestuur behoort ons egter 'n redelike, stabiele ekonomiese groeikoers te handhaaf en 'n steeds stygende lewenspeil vir almal te voorsien; 4) Voortgesette ekonomiese groel gekoppel met stabiliteit behoort 'n sleutelbydrae te maak tot die oplossing van politieke probleme; 5) Om hierdie uitdaging die hoof te bled, moet verdere aanpassings gemaak word in ons ekonomiese strategie, sonder dat die owerheid oormatig hoef in te gryp in die ekonomiese sisteem. Sosialisme is nie die antwoord vir Suid-Afrika nie. In die strewe na ekonomiese en politieke doelwitte onder veranderde omstandighede, speel die private onderneming en die vrye markmeganisme 'n belangriker rol as ooit tevore.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-03-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v9i1.3315
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 9, No 1 (1978); 4 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3315/2087
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 Gerhard de Kock https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT