The developmental approach to the growth of organisations

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title The developmental approach to the growth of organisations
 
Creator O'Meara, John
 
Subject Business; Economics organisational growth; developmental approach
Description Hierdie artikel handel oor die evolusie van organisasies met besondere verwysing na die Eases waardeur organisasies gaan en die kragte onderliggend aan hulle groei en ontwikkeling. Dit is 'n poging om die werk van Lievegoed, Blake en Mouton, Likert en Greiner te sintetiseer. Elk van hierdie skrywers benader die onderwerp verskillend, maar daaruit tree die elemente van 'n ontwikkelingsteorie na vore. Ontwikkelingsteorie maak dit vir maatskappye moontlik om die ontwikkelingsfase waarin hulle hulle bevind, te bepaal en wat hulle moet doen om vooruit te gaan. Die teorie is ook van toepassing op nasionale vlak. Volkere en rasse-groepe bevind hulle op verskillende stadia van ontwikkeling wat die bron is van baie probleme op nasionale en internasionale vlak. Die skrywer is van mening dat hierdie konsep van toepassing is op baie van ons plaaslike probleme. Hy beskou ontwikkelingsteorie as 'n makrobenadering wat 'n nuttige verwysingsraamwerk voorsien vir 'n begrip van organisatoriese groei en 'n waardevolle konsep in bestuursopleiding.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-03-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v9i1.3314
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 9, No 1 (1978); 12 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3314/2086
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 John O'Meara https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT