The recent shift of emphasis in short-term economic policy in South Africa

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title The recent shift of emphasis in short-term economic policy in South Africa
 
Creator de Kock, Gerhard
 
Subject Business; Economics short term economic policy
Description Die Minister van Finansies het laat in 1977 'n klemverskuiwing in kort-termyn ekonomiese beleid aangekondig: 'n Geleidelike verskuiwing van die beperking van investering en verbruik, na die stimulasie van gesonde ekonomiese groei. Die grondslag van hierdie klemverskuiwing is die sukses bereik met die beperkende monetere en fiskale beleid en die verbetering van die betalingsbalans. Aspekte van hierdie belangrike beleidstelling word bespreek. Die merkwaardige swaai van 'n groot betalingsbalanstekort na 'n groot oorskot dien as bewys van die inherente sterkte en aanpasbaarheid van Suid-Afrika se betalingsbalans, tenspyte daarvan dat die balans in die afgelope paar jaar etlike groot skokke moes absorbeer: Die wêreldresessie van 1973-75; die onbestendigheid van die goudprys sedert einde 1974; gebeure in Angola in 1975 en in swart stedelike gebiede in 1976; en voortgesette politieke onsekerheid in, en druk op Suider-Afrika. Die tyd is nou ryp vir 'n nuwe ekonomiese opswaai, onder meer weens 'n styging in uitvoere, voortgesette uitvoervervanging, toename in sekere vorms van staatsbe-steding, en die noodsaaklikheid van heropbou van voorrade wat tydens die resessie afgebou is. Daar is steeds 'n tekort aan kapitaalinvloei, wat die regering sal noodsaak om bestendige ekonomiese groei te stimuleer. Dit sal egter versigtig beheer moet word, om te verseker dat die nuwe opswaai nie inflasionêr is nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-06-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v9i2.3301
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 9, No 2 (1978); 4 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3301/2079
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 Gerhard de Kock https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT