Operations management in a changing South Africa

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title Operations management in a changing South Africa
 
Creator Prekel, Heinz
 
Subject Business; Economics; Management South Africa; operations management
Description Die ontwikkeling van en toepasbaarheid vir vervaardigings- en nie-vervaardigingsondernemings van bedryfsbestuurstegnieke sedert die industriële revolusie word bespreek. Die interafhanklikheid van die kwantitatiewe benadering van wetenskaplike bestuur en die menslike verhoudingsbenadering van die gedragswetenskappe word geskets. Die verandering wat tans in die Suid-Afrikaanse ekonomie plaasvind, demografiese verspreiding van die land se mense en geprojekteerde groeipatrone van die bevolking en mannekrag word teen hierdie agtergrond beskou, ten einde vas to stel watter veranderings en aanpassings aan die onderrig van bedryfsbestuur aangebring moet word. Enkele gedagtes word geopper oor hoe die skrywer die taak van die nuutgestigde Claude Harris Leonleerstoel in Bedryfsbestuur sien.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-06-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v9i2.3300
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 9, No 2 (1978); 7 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3300/2078
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 Heinz Prekel https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT