The use of syndicates in the learning transaction

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title The use of syndicates in the learning transaction
 
Creator O'Meara, John
 
Subject Business; Education syndicates; learning; education
Description Oorsig word gegee van die ervaring aan die nagraadse bestuurskool van die Universiteit van die Witwatersrand, met die gebruik van klein groepe of "sindikate" as 'n onderrighulpmiddel. Uit die literatuur is daar verskeie aanduidings dat groepsbetrokkenheid 'n belangrike rol in die mens se lewe speel, nie net in sy voortbestaan en sosialisering nie, maar ook in sy leerproses en in sy werksituasie. Veral in die moderne sakebestuur is groepsamewerking ook van groot belang, en dit het gevolglik ook algemene gebruik by bedryfsko/e geword om groepleerervaring en groepprestasie in die onderrig- en ontwikkelingsproses in to skakel. Die ervaring met die groepleerproses in drie programme van die betrokke bestuurskool word hier uiteengesit, met aandag aan ontwikkeling oor tyd, die doel en waarde van studiegroepe, samestelling van groepe, opleiding vir groepwerk, en die verskeidenheid van probleme wat ondervind word. Met die oog op die duidelike waarde van groepwerk word die moontlikheid genoem dat groeponderrig nie eers op nagraadse vlak ingevoer word nie, maar reeds op skool en op voorgraadse vlak nuttig kan wees, veral in die lig daarvan dat mense in die werklike lewe in groepe moet saamwerk.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-11-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v9i4.3280
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 9, No 4 (1978); 7 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3280/2060
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 John O'Meara https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT