Utilizing the other half: World trends in the employment of women

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title Utilizing the other half: World trends in the employment of women
 
Creator Smit, Truida
 
Subject Business; Economics employment; workers; female; women
Description Die aantal vroue in Suid-Afrika wat bestuursposisies beklee, het in slegs agt jaar verdriedubbel. Hierdie toename word beskou teen die agtergrond van die wêreldwye toename van vroue in die werksituasie en veral in bestuursloopbane. Redes vir hierdie toename sluit in 'n groter bewuswording onder sowel mans as vroue van die loopbaanpotensiaal en prestasiebehoeftes van vroue; ekonomiese druk; die stygende aantal vroue wat gesinshoofde is; en die behoefte aan bekwame menslike hulpbronne. Ten spyte van die menigte probleme en vooroordele waarvoor die bestuursvrou te staan kom, beweeg 'n groeiende groep vroue opwaarts in nie-tradisionele loopbane, en maak hulle so ook die pad oop vir nog meer vroue om hulle hydrae te maak in belang van sowel hulle werkgewers en die ekonomie, as hulleself.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-08-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v9i3.3291
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 9, No 3 (1978); 9 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3291/2069
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 Truida Smit https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT