Womanpower in South Africa: Proposing a business strategy

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title Womanpower in South Africa: Proposing a business strategy
 
Creator van der Merwe, Sandra
 
Subject Business; Economics South Africa; business strategy; woman; women; female; employees
Description Die vermorsing van "vrouekrag" is tot nadeel van die hele Suid-Afrikaanse ekonomie. Die skryfster bring die probleem met betrekking tot vroue-werknemers onder die aandag van die sakewêreld, en bespreek dit aan die hand van drie klasse van vroue: Dié wat na skool of universiteit 'n loopbaan binnegaan; dié wat reeds in 'n loopbaan is, maar tans nie ten volle benut word nie; en dié wat na 'n tyd van gesinsvorming na 'n loopbaan in die sakewêreld wil terugkeer. Aanbevelings word aan die sakewêreld gedoen oor 'n strategie wat gevolg kan word ten einde beskikbare vrouekrag in almal se belang meer doeltreffend te gebruik. 'n Verandering van houding en inisiatief van die kant van bestuur is van groter belang as wetgewing oor gelyke geleenthede.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-08-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v9i3.3290
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 9, No 3 (1978); 4 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3290/2068
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 Sandra van der Merwe https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT