Export policies of the South African Government

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title Export policies of the South African Government
 
Creator Meyer, W. N.
 
Subject Business; Economics; Law —
Description n Uiteensetting word gegee van ontwikkelings in Suid-Afrika se uitvoerbeleid sedert 1962, die jaar toe die Regering besluit het om 'n stelsel van ekonomiese ontwikkelingsbeplanning in te stel, tot en met 1976/77. Die tydperk word in twee fases ingedeel: 1962 tot 1971, toe dit toenemend duideliker geword het dat positiewe optrede nodig is om uitvoer te bevorder; terwyl die tweede fase verwys na die posisie nadat die Kommissie van Ondersoek oor Suid-Afrika se Uitvoerhandel in 1971 sy werksaamhede begin het. In die sewentigerjare het daar besliste veranderings in die uitvoerhandel ingetree. Beter koordinasie is bevorder tussen die verskeidenheid van staats- en semistaatsliggame wat op verskillende maniere in uitvoerbevordering betrokke is; die Nasionale Produktiwiteitsinstituut het 'n groot bydrae gemaak om produktiwiteit (en so ook mededingendheid) in vervaardigingsbedrywe met uitvoerpotensiaal te bevorder; en uitgawes deur die Departement Handel aan subsidies en uitvoerbevordering het geweldig toegeneem. Uitvoer het dan ook sowel in waarde as in volume bestendig gestyg ten spyte van die resessie in die Weste in die middel-sewentigs.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-11-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v9i4.3285
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 9, No 4 (1978); 4 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3285/2063
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 W.N. Meyer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT