The limits of job enrichment

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title The limits of job enrichment
 
Creator Orpen, Christopher E.
 
Subject Business; Economics job enrichments
Description "Posverryking" is 'n belangrike onlangse ontwikkeling in die bedryfsielkunde wat daarop gerig is om werknemer-bevrediging en produktiwiteit te verhoog. Hierdie benadering geniet tans bale aandag en word deur sommige bestuurders as 'n wondermiddel gesien, en deur ander as 'n tegniek wat tot mislukking gedoem is. Die redes vir uiteenlopende ervaring met die benadering word ontleed, en die vereiste omstandighede vir die toepassing daarvan word bespreek. 'n Oorsig word ook gegee van die teoretiese agtergrond en van navorsing in die Verenigde State en in Suid-Afrika, om die invloed van posverryking op sowel werknemer-bevrediging as produktiwiteit te meet. Individuele, kulturele en omstandigheidsverskille kan die doeltreffendheid van die tegniek sterk beinvloed, en hierdie faktore moet veral in die Suid-Afrikaanse omstandighede deeglik in ag geneem word voordat duur posverryking-skemas aangepak word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-08-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v9i3.3289
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 9, No 3 (1978); 6 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3289/2067
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 Christopher E. Orpen https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT