A short note on questionnaire form design and the limits of human processing capacity

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title A short note on questionnaire form design and the limits of human processing capacity
 
Creator Clarke, H. G.
 
Subject Business questionnaire design; human processing
Description Navorsers maak dikwels met die beste bedoelings die fout om die mens se kapasiteit om inligting te prosesseer, uit die oog te verloor. Die gemiddelde individu kan, volgens studies deur George A Miller, '2,5 stukkies' inligting gelyktydig behartig. Die stuk verwys ook na ander navorsing wat duidelik aantoon dat die mens se vermoë om inligting te prosesseer en tussen prikkels te onderskei, afneem soos die aantal prikkels toeneem. Hierdie begrip in verband met die mens se reaksie teenoor stimuli is van belang vir bemarkers, en ook veral vir navorsers wat vraeboë opstel. 'n Te groot verskeidenheid prikkels of alternatiewe kan dikwels resultate verswak.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-11-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v9i4.3277
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 9, No 4 (1978); 2 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3277/2057
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 H.G. Clarke https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT