Worker participation in management: A comparative view of the potential European influence on South African industrial relations

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title Worker participation in management: A comparative view of the potential European influence on South African industrial relations
 
Creator Bendix, D.W. F.
 
Subject Business; Economics worker participation; management; comparative analysis
Description Die konsep van werkersdeelname in besluitneming in ondernemings geniet tans baie aandag, op sowel die teoretiese as die praktiese vlak. In hierdie artikels, die eerste van 'n reeks van twee, word 'n deeglike oorsig gegee van die Wes-Duitse stelsel van "Mitbestimmung" (de-bestemming). Die studie dek onder meer die geskiedkundige ontwikkeling van die stelsel, wetgewing en sekere praktiese aspekte, asook 'n vergelyking met benaderings en praktyk in verskeie ander lande. Die vraag word gestel in watter mate die Duitse stelsel van arbeidsbetrek-kinge, wat in bale opsigte as model van industriele demokrasie kan dies, na Suid-Afrika oordraagbaar is. Alhoewel hierdie studie hoofsaaklik die agtergrond vorm vir die tweede artikel, waarin die moontlike toepassing van die stelsel in Suid-Afrika in meer besonderhede bespreek sal word, word dit voorlopig genoem dat die Duitse stelsel nie sonder meer hierheen verplaas kan word nie, onder meer weens die groot verskille in die vlak van ekonomiese en sosiale ontwikkeling van die bevolkings in die hoogs-ontwikkelde Duitsland, en die ontwikkelende Suid-Afrika.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-08-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v9i3.3288
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 9, No 3 (1978); 13 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3288/2066
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 D.W.F. Bendix https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT