Industrial democracy and management prerogative: Property rights and economic freedom under review
South African Journal of Business Management
Field | Value | |
Title | Industrial democracy and management prerogative: Property rights and economic freedom under review | |
Creator | Bendix, D.W. F. | |
Description | Die wetgewing wat in Mei 1976 in Duitsland in werking getree het met betrekking tot gelyke verteenwoordiging van aandeelhouers en werknemers op die beheerrade van maatskappye met meer as 2000 werknemers verteenwoordig 'n kompromie in die jarelange stryd tussen arbeid en kapitaal vir 'n industriele demokrasie. Hierdie kompromie het egter blykbaar geeneen van die partye bevredig nie. Hierdie stuk bespreek die funksionele en wetlike tekortkomings van die "Mede-bestemmingswet van 1976", asook die besware van sowel arbeid as werkgewer. Sekere implikasies van die implementering van, en ervaring met die Duitse stelsel vir arbeidsbetrekkinge en industriele demokrasie in Suid-Afrika word ook bespreek. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1978-11-30 | |
Identifier | 10.4102/sajbm.v9i4.3281 | |
Source | South African Journal of Business Management; Vol 9, No 4 (1978); 11 2078-5976 2078-5585 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3281/2061
|
|
ADVERTISEMENT