Economic costs of discrimination and segregation in U S society

South African Journal of Business Management

 
 
Field Value
 
Title Economic costs of discrimination and segregation in U S society
 
Creator Lombard, B. Urban
 
Subject Business; Economics Discrimination; segregation; U.S.A.; economic costs
Description Alhoewel hierdie studie nie 'n uiteensetting is van diskriminerende praktyke in die Suid-Afrikaanse arbeidsmark en die sosiale koste daaraan verbonde nie, vorm Becker se teorie van diskriminasie en Thurow se empiriese ontleding daarvan 'n deeglike grondslag, en kan dit dien as 'n uitstekende raamwerk vir soortgelyke ondersoeke in Suid-Afrika. Die doel van hierdie studie is om die ekonomiese koste van die diskriminasie wat swartmense in die arbeidsmark in die Verenigde State teenkom, te ontleed en te definieer. 'n Duidelike onderskeid word getref tussen openlike en bedekte diskriminasie-optrede in die indiensnemingsproses. Van die teoretiese ontleding en van navorsingsresultate op hierdie gebied is dit duidelik dat daar geen eenvoudige, direkte of objektiewe kriteria is vir die meet van die sosiale effekte van diskriminasie nie. 'n Poging word aangewend om 'n samestelling van mannekrag-beleidstellinge uiteen te sit, wat nodig sal wees om diskriminerende praktyke wat deur swart werknemers ondervind word, doeltreffend te bekamp.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-08-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajbm.v9i3.3292
 
Source South African Journal of Business Management; Vol 9, No 3 (1978); 7 2078-5976 2078-5585
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajbm.org/index.php/sajbm/article/view/3292/2070
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2022 B. Urban Lombard https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT