The changing face of burns

South African Journal of Physiotherapy

 
 
Field Value
 
Title The changing face of burns
 
Creator Van Der Spuy, J. W.
 
Subject — —
Description ‘n Oorsig van nuwe verwikkelinge in die behandeling van brandwonde word gegee. Gespesialiseerde eenhede waar aseptiese behandeling in isolasie moontlik is en beter insig in die ontwrigte fisiologie as gevolg van brandwond-trauma ls verantwoordelik vir die verbeterde pronose vir brandwond-pasiente. Effektiewe vloeistofterapie gedurende die skokfase; die instelling van hiperalimentasie; hernude belangstelling in die lokale letsel; verbeterde verloorplantingstegniek; probleme ondervind in gevalle met brandwonde as gevolg van elektrisiteit; die belangrikheid van die gepaardgaande respiratoriese skade en die gebruik van eskarotomie word kortliks bespreek. Die belang van goeie eerstehulp behandeling word beklemtoon.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1977-09-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajp.v33i3.1153
 
Source South African Journal of Physiotherapy; Vol 33, No 3 (1977); 3-4 2410-8219 0379-6175
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajp.co.za/index.php/sajp/article/view/1153/1352
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2018 J. W. Van Der Spuy https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT