Treatment of burns in a general hospital

South African Journal of Physiotherapy

 
 
Field Value
 
Title Treatment of burns in a general hospital
 
Creator Gilder, Narina
 
Subject — —
Description ‘n Beskrywing van ’n behandelingstegniek vir pasiente wat met brandwonde in ’n algemene hospitaal opgeneem word. Die tegniek is ontwikkel terwyl die skryfster Eerste terapeut in bevel van die Fisioterapie Afdeling van die GA Ramkuwa Hospitaal naby Pretoria, was. Nagenoeg ‘n 1000 pasiente is oor ’n tydperk van 12 maande in die chirugiese sale opgeneem. Twee gewone 40-bed sale is afgesonder vir kinders en volwasse mans, terwyl die vroue in ‘n “gemengde” chirurgiese saal behandel is. Die sukses van ’n streng en eenvoudig toe behandelingsmetode, met vroee eksisie van nekrotiese weefsel en veloorplanting, streng beheer van beta-hemoliktiese streptokok en pseudomonas infeksie; spanwerk tussen alle personeel word bespreek, asook die probleme wat ondervind is, word bespreek.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1977-09-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajp.v33i3.1154
 
Source South African Journal of Physiotherapy; Vol 33, No 3 (1977); 5-7 2410-8219 0379-6175
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajp.co.za/index.php/sajp/article/view/1154/1353
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2018 Narina Gilder https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT