Therapy in the early stages for a head-injured patient

South African Journal of Physiotherapy

 
 
Field Value
 
Title Therapy in the early stages for a head-injured patient
 
Creator Maree, H. P.
 
Subject — —
Description Waarmeming en evaluering vorm die belangrikste deel van behandeling in die vroee stadium na hoofbeserings. Pre-operatief behoort die pasient so gemaklik moontlik gemaak te word en by die hantering van so 'n pasient moet die bewuswording van die totale liggaamsbeeld in ag geneem en beklemtoon word. Post-operatief of post-traumaties behoort alle aspekte van die pasient se toestand, hierdie sosiale, sielkundige, fisiese en emosionele probleme, aandag te geniet. Die verskillende stadia van bewustheid word bespreek en daar word veral klem gelê op die feit dat personeel op normale toon met die pasient moet praat.Evaluering moet sistematies geskied en voortdurende, noukeurige waarmeming is noodsaaklik. Posisionering, passiewe bewegings en die beperking van hiperaktiwiteit moet volgens die pasient se toestand bepaal en toegepas word om optimum voordele vir die pasient in te hou. Verwaarlosing mag plaasvind as daar geen sigbare verbetering teenwoordig is nie en dit lyk asof die pasient nie saamwerk nie. Nogtans moet vroee behandeling daarop gemik wees om die pasient voor te berei vir latere behandeling. Doeltreffende, voldoende en effektiewe behandeling is dus die hoofdoel.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1977-12-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajp.v33i4.1147
 
Source South African Journal of Physiotherapy; Vol 33, No 4 (1977); 6-8 2410-8219 0379-6175
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajp.co.za/index.php/sajp/article/view/1147/1346
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2018 H. P. Maree https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT