The surgery of brain damage
South African Journal of Physiotherapy
Field | Value | |
Title | The surgery of brain damage | |
Creator | de Villiers, J. C. | |
Description | ’n Oorsig van chirurge in breinskade word gegee. Voorkomende en palliatiewe chirurgie word kortliks bespreek. Chirurgie in spastisiteit sluit in neurektomie, risotome en longitudinale mielotomie en die voor- en nadele word bespreek. Serebellere dentatotomie en ander chirurgie vir abnormale bewegings dateer van 1890 en word nog vandag bebruik. Chirurgie in die basale ganglia area word in uitsonderlike' gevalle aangedui. Ten laaste word chirurgie vir epilepsie en verhoogde intrakraniale druk bespreek. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1977-12-31 | |
Identifier | 10.4102/sajp.v33i4.1146 | |
Source | South African Journal of Physiotherapy; Vol 33, No 4 (1977); 2-5 2410-8219 0379-6175 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajp.co.za/index.php/sajp/article/view/1146/1345
|
|
ADVERTISEMENT