Die fitososiologie van die Bankenveld in die Grootvlei-omgewing, Suid-Transvaal
Bothalia - African Biodiversity & Conservation
Field | Value | |
Title | Die fitososiologie van die Bankenveld in die Grootvlei-omgewing, Suid-Transvaal | |
Creator | Myburgh, W. J. Breytenbach, P. J. J. Theron, G. K. Bredenkamp, G. J. | |
Description | Die plantegroei van die Bankenveld in die Grootvlei-omgewing is fitososiologies ondersoek. ’n Totaal van 50 relevés is numeries (TWINSPAN) geklassifiseer deur van Braun-Blanquet-prosedures gebruik te maak. Daar is ses plantegroei-eenhede, insluitend twee variante, onderskei. Die resultate van ’n DECORANA-ordening stem grootliks ooreen met die plantegroei- eenhede, met geassosieerde omgewingsgradiënte van die Braun-Blanquet-opname. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1992-10-14 | |
Identifier | 10.4102/abc.v22i2.849 | |
Source | Bothalia; Vol 22, No 2 (1992); 245-254 2311-9284 0006-8241 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.abcjournal.aosis.co.za/index.php/abc/article/view/849/802
|
|
ADVERTISEMENT