Eukleides Mathematikos.

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Eukleides Mathematikos.
 
Creator Taljaard, J. A. L.
 
Subject — —
Description In die Februarle- en April-uitgawes van Koers, 1957, het tweeartikels verskyn waarin die aandag, al is dit miskien terloops, gevestigis op ’n persoon wat aan ons almal deur die Meetkunde wat ons opskool geleer het, bekend is nl. Eukleides. In sy artikel „Selfevidensie in die Natuurwetenskap” sê dr. H. J. Schutte op p. 169; ,,Dit is bekend dat die wiskunde en in die besonder die meetkunde (euklidies) asmodel gedien het van ’n deduktiewe wetenskap by die opstel van sy wetenskapsleer”. Die persoon van wie dr. Schutte hier praat, isAristoteles. Met die lees hiervan het ek gewonder of dit moontlik wasdat Eukleides invloed op Aristoteles kon uitoefen.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1957-02-20
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v25i1.1983
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 25, No 1 (1957); 53-59 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1983/2076
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1957 J. A. L. Taljaard https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT