Die samehangende verskeidenheid van mens­like vryheid veral in samelewingsverband (wo. Universitêre en akademiese vryheid)

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die samehangende verskeidenheid van mens­like vryheid veral in samelewingsverband (wo. Universitêre en akademiese vryheid)
 
Creator Stoker, H. G.
 
Subject — —
Description Ons tref menslike vryheid (en verslaafdheid) as positiewe idion (verskynsel) by sy handelinge aan. (Ons verstaan „handeling” in ruime sin en sluit o.a. aktes, wo. bv. dink, liefhê, waardeer en kies daarby in). Menslike vryheid') is as handeling (i) roepingsvervullende antwoor- ding (ii) op die aan die mens geskenkte (en hom verplig- tende) moontlikheid van keuse (iii) in onderworpenheid (resp. gehoorsaamheid) aan die betrokke behorenseise w aaronder die mens ás méns staan.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1964-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v31i9.1482
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 31, No 9 (1964); 469-505 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1482/1587
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1964 H. G. Stoker https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT