Vryheid en gebondenheid in die ontwikkeling van Christelike Onderwys in Suid-Afrika

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Vryheid en gebondenheid in die ontwikkeling van Christelike Onderwys in Suid-Afrika
 
Creator Bingle, H. J.J.
 
Subject — —
Description Wie die onderwys van enige land wil beplan, is tegelyk vry en met duisend bande gebind. Dit herinner dadelik aan menslike vryheid wat tegelyk die diepste gebondenheid aan die Woord van God is. Net soos die mens in sy vryheid gebind is aan die normatiewe vir sy lewe, aan die bepaler van sy wese, so is die onderwysbeplanner in sy vryheid gebind aan die bepalers van die wese van die onderwys. Hy is vry om na die rykdom van sy vermoë, die vindingrykheid van sy skep- pende krag en die wysheid van sy ervaring en kennis die beste te beplan vir die betrokke land of gemeenskap; hy is gebind deur al die faktore wat wesentlik betrokke is by alle kultuurskeppinge en noodwendig kragtens die verskynsel on­ derwys self daarby betrokke sal wees.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1964-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v32i2.1401
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 32, No 2 (1964); 37-49 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1401/1507
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1964 H. J.J. Bingle https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT