Onderwys voorsiening vir buitengewone leerlinge in ’n stelsel van gedifferensieerde onderwys

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Onderwys voorsiening vir buitengewone leerlinge in ’n stelsel van gedifferensieerde onderwys
 
Creator Steyn, I.N.
 
Subject — —
Description Uniekheid as wesenskenmerk van die mens word in die ongelykheid in persoonlikheidseienskappe tussen leerlinge weerspieël. Bcpaalde grade in hierdie ongelykheid word as buitengewoon getipeer. Onderwysvoorsiening vir hierdie buitengewone leerlinge word kortliks in die artikel bespreek. Eerstens word enkele kriteria in die tipering van buitengewoonheid, naamlik intelligensiekwosiënt, skoolprestasie, fisieke en psigiese toestánd aangestip. In die aanduiding van enkele vorme van buitengewoonheid word veral klem gelê op die minderbegaafde en begaafde leerlinge, waarvoor in die gewone skool op gedifferensieerde wyses voorsiening gemaak moet word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v43i2.1156
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 43, No 2 (1978); 113-128 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1156/1265
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1978 I.N. Steyn https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT