Nywerheidsontwikkeling in Suid-Afrika *)

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Nywerheidsontwikkeling in Suid-Afrika *)
 
Creator Van Eck, H. J.
 
Subject — —
Description U het seker al baie keer die inleidingswoorde van ’n spreker gehoor dat dit vir hom 'n groot eer en ’n voorreg is om sy deurlugtige gehoor toe te spreek. U aanvaar dit waarskynlik as ’n konvensionele hoflikheid wat die spreker en sy gehoor ’n paar sekondes kans gee om mekaar te leer ken. Ek wil u egter die versekering gee dat ek dit werklik waardeer het  toe ek byna ’n jaar gelede die uitnodiging ontvang het om u vandag toe te spreek. Ek het al die verskonings beskikbaar gehad om te bedank weens veeleisende werksaamhede, wat werklik waar is, en het nog boonop die deurslaggewende verskoning gehad dat vandag een van die min dae was wat ek by my familie tuis kon deurbring en eintlik moes deurbring, want dit is vandag ook my verjaarsdag. Ek het egter gevoel dat as ’n man ’n verjaarsdag wil vier nadat by alreeds die amptelike aftree- ouderdom bereik het, hy dit nie beter kan doen as in die geselskap van honderde jong manne en vroue wat bymekaargekom bet om hulle grade te ontvang en wat op die drumpel van hulle produktiewe lewe staan nie. My vrou en ek vier dus sommer my verjaarsdag terwyl ons saam met u die toekenning van u grade vier.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1963-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v30i11.1516
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 30, No 11 (1963); 365-373 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1516/1621
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1963 H. J. Van Eck https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT