'n Prinsipiële begronding van die Apartheidsbeleid

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title 'n Prinsipiële begronding van die Apartheidsbeleid
 
Creator Taljaard, J. A.L.
 
Subject — —
Description As ons saam ’n paar gedagtes wil wissel oor die prin- sipiële begronding van die apartheidsbeleid, dan is dit seker nodig dat ons in die eerste plek moet kom tot ’n duidelike om skrywing van begrippe. Ons moet m ekaar van die begin af reg verstaan anders sal die bespreking uitloop in ’n Babelse verwarring, aangesien uit verskillende lewens- en wêreldbe- skouing verskillende antw oorde op dieselfde probleem moontlik is. Ons stel dit derhalwe baie duidelik dat ons uitgangspunt die Calvinistiese lewens- en w êreldbeskouing is en dat van hieruit, derhalwe in die lig van die Calvinistiese Skrifinterpretasie, gesoek sal word na die beginsels wat aan die apartheidsbeleid ten grondslag lê. Die moontlike verskilpunte wat mag ontstaan, moet dan na die w ortel toe deurgevors w ord om vas te stel of die standpunte op dieselfde fondam ent wortel. En dan kan gestel word dat die Calvinistiese siening nog maar in sy kin- derskoene staan, dat die Calvinisme vandag ook nog deur- drenk is van nie-Calvinistiese gedagtes en dat die suiwerings- proses ’n taak vir geslagte is. Wat ek gaan aanbied m oet nie as Evangelie beskou word nie, m aar moet gesien word as ’n ernstige poging om uit ons lewens- en w êreldbeskouing te kom tot ’n prinsipiële begronding van die apartheidsbeleid.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-14
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v32i7/8.1436
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 32, No 7-8 (1965); 342-353 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1436/1541
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 J. A.L. Taljaard https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT