Kan Calvinistiese beginsels tot algemeen geldige kennis lei?
Koers - Bulletin for Christian Scholarship
Field | Value | |
Title | Kan Calvinistiese beginsels tot algemeen geldige kennis lei? | |
Creator | van Schalkwyk, O. J. | |
Description | Vollenhoven maak in sy werk Geschiedenis der Wijsbegeerte (1950, p.40) die belangrike stelling dat alle skepsele sowel ’n universele (of algemeengeldige) as ’n individuele sy vertoon, en dat dié twee sye altyd en oral tegelyk voorkom as twee gelykwaardige kante. Elke skepscl vertoon dus die ontiese grondtrek van universaliteit én individualiteit. Dit is een grondtrek met twee gelyktydige en gelykwaardige sye. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1979-02-04 | |
Identifier | 10.4102/koers.v44i2.1109 | |
Source | Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 44, No 2 (1979); 132-137 2304-8557 0023-270X | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1109/1218
|
|
ADVERTISEMENT