The upholding of human rights by the courts during states of Emergency*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title The upholding of human rights by the courts during states of Emergency*
 
Creator Olivier, N. J. J.
 
Subject — —
Description Die onafhanklikheid van die regbank met betrekking tot die toepassing van die fundamentele prosessuele menseregte in Suid -Afrika vorm die onderwerp van hierdie oorsigartikel. Die raamwerk waarteen die huidige toepassing van dié regte ondersoek word, is die effek van die noodtoestandregulasies in Suid -Afrika sedert 1985 op die voortbestaan van dié regte met besondere verw ysin g na die rol van die howe in die verband. Hierdie toedrag van sake word gekontrasteer met die voorgestelde menseregteakte van die Suid -Afrikaanse Regskommissie, die IC L S (LWO) Declaration on Human Rights en die VN se Ontwerp Universele Deklarasie van die Onafhanklikheid van die Regbank. Die basiese internasionaal-erkende prosessuele menseregte word vervolgens kortliks bespreek. Na 'n uiteensetting van die Suid-Afrikaanse howe se interpretasie van die noodtoestandmaatreëls, word 'n aantal voorstelle vir die opname en implementering van die beginsels onderliggend aan die algemeen-aanvaarde prosessuele menseregte en die hierbovermelde dokumente gemaak.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1989-01-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v54i4.861
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 54, No 4 (1989); 609-629 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/861/972
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1989 N. J. J. Olivier https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT