Calvyn-Jubileum V.: Die geneefse akademie van calvyn

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Calvyn-Jubileum V.: Die geneefse akademie van calvyn
 
Creator Coetzee, J. C.
 
Subject — —
Description Op 5 Junie 1559 het Johannes Calvyne en van sy vurigste lewenswense vervuld gesien. Op daardie dag het die openingsplegtigheid van die Geneefse Akademie plaasgevind. Dit was inderdaad ’n plegtigheid. In die sg. summum templum en in die aanwesigheid van ’n groot aantal hoogwaardigheidsbekleërs en van 'n 600 studente het Calvyn die leiding van die opening waargeneem. Onder die hoë gaste was daar vier lede van die Senaat of Raad, enkele predikante en die benoemde hooglerare en lerare van die Akademie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1959-02-20
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v27i2.2051
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 27, No 2 (1959); 45-49 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/2051/2145
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1959 J. C. Coetzee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT