Vryheid en gebondenheid in die ekonomie van die Republiek van Suid-Afrika

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Vryheid en gebondenheid in die ekonomie van die Republiek van Suid-Afrika
 
Creator Steyn, J. H.
 
Subject — —
Description Toe ek ingewillig het om u toe te spreek oor „Vryheid en gebondenheid in die Ekonomie van die Republiek van Suid- Afrika” het ek nie besef dat dit ’n onderwerp is wat veel meer diepgaande studie vereis as waartoe iemand wat tot ’n groot mate die kantoor en studeerkamer verruil het vir die plaas in staat is nie. Ek is dus bevrees dat ek nie reg sal kan laat geskied aan so ’n belangrike onderwerp nie en u hoë verwagtings waarskynlik sal teleurstel.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v32i11.1445
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 32, No 11 (1965); 552-560 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1445/1550
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 J. H. Steyn https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT