Die welt ist unsre woiinung nicht! Nuanses van ’n paar vertalings

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die welt ist unsre woiinung nicht! Nuanses van ’n paar vertalings
 
Creator Roets, C. E.
 
Subject — —
Description In die Totiusjaar het die woordc Die wêreld is ons woning nie ’n refrein geword, soos dit as kernsin in sy poësie ook op die gra- niettablet by Jo Roos se beeld van Totius, wat in Potchefstroom opgerig is, verewig is. Telkens wannecr daar oor Totius gepraat word, klink dit ook op; dit is byna asof ’n mens dit moet vasgryp en in die hart bêre om iets van die grootsheid van die eenvoud van die digter en mens Totius te kan vashou. Daarom is dit ’n ware vreugde om te ontdek dat Totius ook Duits ‘praat’ in die vertalings wat daar van enkele van sy gedigte bestaan. Daarin word die refrein ’n vreugdewoord: ,,Die Welt ist unsre Wohnung nicht!”. Helmut Erbe het reeds in 1959 ’n groep Afrikaanse ge­ digte in Duits vertaal en daarmee Afrikaans as taal van die poësie vir ’n groter leserskring toeganklik gemaak1).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1977-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v42i2.1200
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 42, No 2 (1977); 89-99 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1200/1309
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1977 C. E. Roets https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT